Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/ispeaegdqt/plugins/content/themlercontent/lib/Shortcodes.php on line 2035 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/ispeaegdqt/plugins/content/themlercontent/lib/Shortcodes.php on line 1704 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/ispeaegdqt/plugins/content/themlercontent/lib/Shortcodes.php on line 1732 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/ispeaegdqt/plugins/content/themlercontent/lib/Shortcodes.php on line 1704 Deprecated: Function create_function() is deprecated in /usr/www/users/ispeaegdqt/plugins/content/themlercontent/lib/Shortcodes.php on line 1732
Warning: count(): Parameter must be an array or an object that implements Countable in /usr/www/users/ispeaegdqt/templates/untitled/library/Designer/Content/SingleArticle.php on line 198

Elrese's testimony

Toe ek swanger was het 'n vriendinnetjie van my hierdie boekie vir my gegee as geskenk. Wat dit so spesiaal gemaak het was dat voor op die boekie staan : Spreek lewe oor Armon. Binne in die boekie langs elke dag stukkie is daar van sy sonar fotos geplak. Dis n boekie wat net aan hom behoort. Dit was die beste geskenk gewees wat enige iemand ooit vir my kon gee. Voor hy gebore was het ek reeds vir hom gelees daaruit en die geskrewe woord oor hom uit gespreek. Nou dat hy gebore is lees ek dit nogsteeds elke dag vir hom en ek glo die vrug in sy lewe reeds op so jong ouderdom dra groot vrug.

Ek glo dat hy hierdie boekie vir die res van sy lewe sal benut. Wanneer hy ouer word en self kan lees kan hy self ook hierdie beloftes oor hom begin uitspreek.

Met elke baba tee wat ek bywoon maak ek nou seker dat ek dit vir die mamma gee as geskenk.

Baie dankie Petro vir jou toewyding om God se woord op so oulike manier oor te bring.

Elrese